ZambeziZambezi

Zambezi

67 – Katima Mulilo, NamibiŽ

Lief vir die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Katima Mulilo, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Botswana; NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
Botswana; NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Gemaklike, gesellige mens. Lief vir naaldwerk, tuinmaak en buitelewe maar ook teater en kuns.
Werk nog deeltyds omdat dit uitdagend bly. Finansieel selfstandig.
Rustige huislikheid is belangrik maar avontuur en onbeplande uitstappies opwindend. Groot romantikus!
Eerlikheid is vir my baie belangrik en neem altyd ander se gevoelens in ag.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid is 'n prioriteit. Op hierdie ouderdom is daar nie meer tyd of lus vir slenters nie.
Kommunikasie in 'n verhouding is belangrik, maar moet my nie versmoor nie!
Reis, buitelug uitstappies, teater en kuns belangstelling sal 'n bonus wees.
'n Pasmaat moet finansieel onafhanklik wees maar hoef nie vir my te sorg nie
Netheid is ononderhandelbaar

Wat Haar Vriende SÍ

Zambezi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Italiaans; Seekos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters