Ekseensaam2020

73 – Roodepoort (Helderkruin), Gauteng, Suid-Afrika

Lyk uitterlik jonger as my werklike ouderdom, jonk van gees en hou van aanraking en minsaam te

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Helderkruin), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Arabies
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n enkellopend man woonagtig aan die Wes Rand van GP, afgetree na 38 jaar diens by n handelsbank en baie eensaam Nadat my vrou, met wie ek 53 jaar getroud was, se onverwagse afsterwe gedurende Augustus 2019 na 5 maande in ICU weens vernietiging van haar beenmurg, geen wit bloedselle met geen umminiteit nie (weens langdurige gebruik van sekere medikasie vir Rumatoid Artritus)
Ek is op soek na n geskikte pasmaat in n ouderdomsgroep van 65 - 70 wie ook opsoek is na ware liefde en geluk, finansieel onafhanklik is, fisiek gesond is vir haar ouderdom, ook woonagtig in die Gauteng Provinsie wees en begerig is om in n lefdesverhouding betrokke te raak.
Ek is 72 jaar oud, het 2 getroude dogters wat ook in Gauteng woon met 3 kleinkinders waarvan 2 tans in die buiteland werk en woonagtig is. Hoewel ek reeds 2 x hartomleidings gehad het (laaste gedurende November 2014) n diabeet is, met chroniese Artritus geniet ek tans goeie gesondheid.
Ek het het reeds afgetree na 38 jaar diens by n bekende Handelsbank en doen deeltydse konsultasiewerk vir kliente in die Landbou en algemene besigheids sektore.

Sy Ideale Pasmaat

Aantreklike enkellopende vrou en / of weduwee wat finansieel onafhanklik is ongerveer 1.60 lank is, nie ooregwig is nie en nog kans sien om n nuwe liefdeslewe ef

Wat Sy Vriende S

Ekseensaam2020 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Ekseensaam2020 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.