Kalaharikaalvoetkind

48 – Olifantshoek (Northern Cape Kathu), Noord-Kaap, Suid-Afrika

Flippenoulik

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 27 Mei 2020

Verander: 04 April 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Olifantshoek (Northern Cape Kathu), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek weet wat ek in die lewe wil he, baie onafhanklik, positiewe ingesteldheid teenoor die lewe en my medemens. Ek bring lewe in enige situasie, het humor en is mal oor die natuur. Ek is 'n Christen wie my geloof uitleef. Ek is 'n gemaklike mens en kan inpas in enige situasie...van 'n informele braai in die agterplaas tot 'n formele 'do'. Ek kan goed Engels praat :-), praat nie te hard, kou toemond en vloek nie veel. Ek is ook nie te onooglik nie en kan mooi aangetrek word.

Haar Ideale Pasmaat

'N Christen, gemaklik, 'fun' mens wie van dans hou. Hy moet mooi kan aantrek as dit moet, sy hemp moet oor sy pens kan toe maak en sy nek moet dun genoeg wees om 'n das te kan aansit. Hy moet sy eie rekeninge kan betaal en verkieslik nie 'n spul kinders he waarvan hy nie weet nie.

Wat Haar Vriende S

Kalaharikaalvoetkind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Kalaharikaalvoetkind moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.