PlaasmeisiePlaasmeisie

Plaasmeisie

52 – Piketberg (Elandsbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika

HOU VAN MY EIE GESELSKAP MAAR JOUNE IS N BONUS

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Piketberg (Elandsbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regering
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 199cm (6' 6.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

BESKOU MYSELF AS BAIE GELUKKIG ALLEEN MET MY HONDE, MAAR 2 IS BETER AS EEN 🙂EK WERK IN DIE WEEK EN EK HOU VAN RONDRY NAWEKE, SEE TOE GAAN EN NUWE PLEKKE VERKEN. IS LIEF VIR BUITELEWE EN DIE SKOONHEID VAN DIE NATUUR. EK PROBEER FOKUS OM POSITIEF TE WEES EN GLO EK BESKOU MYSELF DIEPDENKEND. EK PROBEER OM ELKE DAG TE STAP OF SOMS FIETS TE RY, MAAR MY SOSIALE LEWE IS BEPERK agv WAAR EK TANS BLY. EK GENIET DIE NATUUR EN SAL NIE GRAAG OOIT WEER IN N STAD WIL BLY NIE. EK GLO MENS MOET ELKE DAG LEWE WIE JY IS EN LIEFDE VIR JOU MEDEMENS EN RESPEK IS HOOG OP MY LYSIE. EK NEEM GRAAG FOTOS AS EK REIS. EK IS LIEF VIR DEKOR (EN SOU GRAAG WOU BOU!!!) SOU GRAAG OU MURASIES WOU RESTOUREER ... EK IS KUNSTIG EN HOU DAARVAN OM MY WRELD MET KLEUR TE OMRING.. EK KAN KOSMAAK EN GENIET ONTHAAL SOMS.
EK IS REGTIG NIE OOP VIR LIGSINNIGE TYDVERDRYF NIE.

Haar Ideale Pasmaat

OM MEE TE BEGIN DINK EK NIE EK SIEN KANS OM N PAD TE STAP MET N MAAT WIE NIE N PERSOONLIKE VERHOUDING MET JESUS CHRISTUS HET NIE. EK SAL KAN AANPAS MET N MAN WIE GOEIE WAARDES HET EN RESPEK VIR ANDER EN VIR HOMSELF. IEMAND WIE LIEF IS VIR DIERE EN DIE NATUUR. EK HOU VAN N MAN WIE STERK IS EN KAN LEIDING GEE, DOG N SAGTE HART EN NIE SELFSUGTIG NIE. WANT EK IS STERK EN WIL GRAAG KAN OPKYK EN RESPEKTEER. BALANS DINK EK IS BELANGRIK.,
N MAN MET INTEGRITEIT WIE BETROUBAARHEID BELANGRIK AG IS AANTREKLIK. IEMAND WIE OOK HOU VAN REIS. WIE LEWE NA LEWE IN OORVLOED STREEF. EK WEET NIE OF DIT MOONTLIK IS NIE, MAAR EK SAL GRAAG N MAAT WIL Hp WIE WERKLIK SY BAGASIE VAN GISTER REDELIK UITGESORTEER HET.. (maw ek wil nie n pleister wees nie) EK DINK EK IS UITGESORTEER, OF EK HET ALTANS N POGING AANGEWEND. EK HEG MEER WAARDE AAN EMOSIONELE INTELLIGENSIE AS INTELLEK EN VOEL OP ONS OUDERDOM MOET DIE LEWE REGTIG N PLESIER WEES, ONS GROEIPYNJARE IS VERBY.

Wat Haar Vriende S

Plaasmeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Gospel / Geestelik; Jazz
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Kunsflieks
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Lees
Kos
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters