Goggalief_143Goggalief_143

Goggalief_143

47 – Windhoek, NamibiŽ

Goggalief soek haar Goggasiel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Donderdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Groen
Ras:
Bruin
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 50
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys; Swart
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Spyseniering; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Spontane mens, borrelend, liefdevol, omgee mens.
Ek hou van die mooi in die lewe. Hou van lag, gesels, dans, fliek, musiek. Uitstappies, sonsondergang, sonopkoms. Die natuur, lees, kok, bak.
Ek stel belang in stap en oefen vir my gesondheid en welstand.
Vir pret kyk ek sepies, romanse en lees soms spannings verhale.
My uitkyk op die lewe is om so gemaklik as moontlik met mense oor die weg te kom. Ek respkteer my medemens en voel om n hand uit te reik is n absolute noodsaaklikheid. Ek word geken as iemand wat omgee vir die wat in nood verkeer. Ek is n baie gemaklike mens. Ek het n goeie humorsin, hou van lag en goeie geselskap

Haar Ideale Pasmaat

Goeie sin vir humor. Moet eerlik en opreg wees. Iemand wat my kan ondersteun in besluite en met wie ek absoluut myself kan wees. Iemand wat die moeite doen om my as vrou te respekteer en ek doen dieselfde. Moet hou van kook, bak en net lekker gesels n lag. Iemand wat my op die hande kan dra en ek gee terug wat ek ontvang. Op die ou einde, ons moet mekaar kan aanvul. God vresende mens, en Hom dien gesamentlik.

Wat Haar Vriende SÍ

Goggalief_143 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Jazz; Klassiek; R&B / Soul; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Gimnastiek; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Baie