Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Springs, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het 'n gematigde, rustige temperament. Geniet my huis en tuin en is lief vir lees en kook asook om nuwe plekke te sien. Ek is baie gedissiplineerd en georganiseerd. Glo 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet 'n omgee- en nederige persoon wees. Eerlikheid en opregtheid is belangrik met 'n rustige temperament en wat ook hou van gesond leef. Moet daarvan hou om tyd saam met my te spandeer, of dit nou 'n teater opvoering, fliek of net 'n nuwe koffiewinkel of eetplek uitprobeer is of selfs 'n vleisbraai saam met vriende.
Wat Haar Vriende Sê
Lewensmaat_568 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Lewensmaat_568 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.