Skatjie_123Skatjie_123

Skatjie_123

55 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

ek soek die perfekte maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 06 Maart 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My doel in die lewe is en ek probeer daarvolgens lewe: wees goed vir ander en behandel alle mense met respek dit is die rede hoekom ek op die aarde is.
Ek hou van kos - maar moenie my probeer beindruk met n aand uiteet nie - wie gaan slap met 'n vol magie? ek hou van 'n lekker ontbyt en sal dit self maak of bederf my daarmee.
Ek hou van draf en fietsry en hou glad nie van "luigatte" nie - dit is hoe ek groot gemaak is - "no work no food" en" eers werk dan speel".
Uitvreters hoef my nie te kontak nie - ek het net genoeg om vir myself te sorg - ek ry n ou motor en ek hou my nie slim nie want partykeer is ek lekker stupid en lag vir myself. (my kollegas noem my "blondie") en dit spreek vanself….
Ek hou van dans met iemand wat kan dans. Geen windgatte, harde en groot praters en om die middel van aandag te wees nie - en terwyl jy saam met my is vir ander vrouens te loer nie.
Ek is nie 'n jong meisie meer nie so moenie verwag ek moet plooiloos ens wees nie - ek is ook nie n DD nie - as jy iemand soek met groot bates ek het dit nie.
Geen skurwehakskene/vuil en lang naels nie. Ek gaan jou nie vra vir jou bankstaat nie maar wel jou tandarts status!
Ek is verlief op die see en alles wat mooi is wat my oe sien en is baie dankbaar voor.
Aangesien ek gesien het hoe die mans hulle voorkeure uitstippeleer en hoe belese en "bereise" hulle is - kan ek ook nie verstaan hoekom so baie van hulle alleen is nie.
Ek soek vriendskap en geen bed springery nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil definitief saam met 'n persoon wees by wie ek iets kan leer en wat die lewe vir my interessant maak. Iemand wat aktief is nie op die rusbank sit nie. Motivering vir mekaar in alles wat ons saam mag aanpak. As jy lief is vir mense en die mooi in ander en die lewe kan raak sien is jy 'n plus.
Netjies - Uitgesorteer met alles in jou lewe -Nederig en Volwasse.

Wat Haar Vriende S

Skatjie_123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Inkopies; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters