AlikreukelAlikreukel

Alikreukel

47 – Hennenman, Vrystaat, Suid-Afrika

Jou verlede is Jou verlede vir 'n rede!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hennenman, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Bul
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Persoonlikheid: Eerlik, opreg en hulpvaardig.

Ek hou van Musiek, Fliek, Nostalgie.

Stokpertjies "Vintage Computers" ou sagteware.

'n Goeie Fliek is sommer net die regte ding om te onstpan. Maar kuier, met vriende en familie, kan net so die ding doen.

Ek is eerlik en opreg. Familie is vir my belangrik. Eerlikheid en opregte mense waardeer ek.

Mal oor sonsondergange.

Ons lewe in "nou", more is onbekend.....
Ek het baie tekortkomminge en is ver van perfek.
Ek het my dekseltjie verloor....

Sy Ideale Pasmaat

In 'n pasmaat is die soeke na iemand wat jou kan bystaan dik en dun. 'n Goeie maat en altyd daar daar in sonskyn of reenweer.....

Nie skaam wees om jou/haar hart uit te praat nie. Nie terug hou nie....!

Stap om die blok of 'n goeie fliek kan die ding doen. Maar daar is baie ander aktiweite!

Opsoek na n beste vriend, iemand wat ek kan vertrou en saam kan lag en ernstig kan wees .... wat tyd saam my wil spandeer en die lewe kan geniet.

Die lewe is te kort om alleen te wees .....
Ek soek n lewensmaat wat my sal aanvaar .....

Wat Sy Vriende SÍ

Alikreukel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Rugby; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Kroegetes; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters