WaterfromtheMoon123WaterfromtheMoon123

WaterfromtheMoon123

44 – Noordelike Voorstede (Protea Hoogte, Cape Town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Braaibroodjie vannaand

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Protea Hoogte, Cape Town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is liefdevol, vurig,sterk sin van humor pas maklik aan by mense. Ek kan op tye gelukkig wees met my eie geselskap maar ek verkies mense om my, sal nie se ek is 'n sosiale vlinder nie maar ek het my moments. Ek is net 'n gewone plain Jane, ek skat as jy my hart leer ken sal ek dalk in jou oŽ uniek wees en is dalk die vrou wees waarna jy soek. Baie mense sÍ my hart is te goed, maar ek dink nie ek sou dit wou verander nie. Braai en die buitelewe die beste. Motorfietse en perde is my passie. As jy 'n poppie soek wat lyk of sy aandele in botoks het beweeg maar verby ek mal oor my gesig roompies maar gravity het sy eie idees met my ek sal maar elke plooitjie neem met 'n glasie rooiwyn. As ek bedoel kurwes bedoel ek kurwes en rolletjie hier en daar en as jy verwag van my dat ek dit gaan verloor omdat jy dink een rolletjie is beter as twee gaan soek vir jou iemand by Weighless. Ek dink ek het 'n baie ougat streek in my kan stout wees en baie ernstig wees met tye. So Mr Right as jy daar is hoop ek dat ons mekaar sal raak loop en o ja ek mal oor braaibroodjies xoxo

Haar Ideale Pasmaat

Wees net jouself, wees opreg in jou dade, moenie voorgee wat jy nie is nie. Im just looking for a good man. As jy alternatiewe idees het beweeg maar aan as jy 'n one night stand soek gaan links verby ek is nie hier om 'n fly by night te ontmoet nie.

Wat Haar Vriende SÍ

WaterfromtheMoon123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Realisties; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Rock; World
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie; Oorlog; Romanties
Kos
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters