Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Protea Hoogte, Cape Town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
As ek my self moet beskryf, ek is vurig, liefdevol, reguit, skerp sin van humor. Mense se my hart te groot maar ek dink dit is ‘n mooi eienskap. In my eie reg is ek seker ‘n introvert maar ek is mal om saam met vriende te kuier niks lekkerder as ‘n braai nie. my ek hou nie van alleen of jy wil weet of ek gemaklik met my eie geselskap kan wees ja maar mens kan ook net solank met jouself ‘n konversasie he. As ek moet eerlik wees wil ek graag iemand ontmoet waarmee ek ‘n pad kan loop. Sal lekker wees om ‘n aand by die huis te ko men iemand by die huis te he vir wie ek kan kook , en dinge meer kan deel. Glo nie mens is gemaak om alleen te wees nie.
Haar Ideale Pasmaat
ek soek 'n doodgewone man wat nog glo in liefde,ek soek nie iemand wat nie weet hoe om sy woede te hanteer nie, Wees 'n man maar wees ook sag en liefdevol , weet hoe om die meisie in jou lewe te behandel-respek is kom van twee kante. Wees net jouself.
Wat Haar Vriende Sê
Firecracker2108 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Perdry; Rugby; Swem; Waterski |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het geen familie nie |
Familie Nouheid: |
Ek het geen familie nie! |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |