Kampmal

38 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Opwindend en goeie beginsels soeker

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Bul
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Regte
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Groot passie vir my familie en vriende wat soos familie is in my lewe. Ek geniet om te lag, ligsinnig te wees en goeie geselskap. Wil n man h wat ook hou van kook of anders van my geselskap hou terwyl ek kook 😁
Ek is n buite mens en eerlikheid is my beste en swakste eienskap. Ek hou nou en dan van impulsiwiteit, maar geniet iets nuut.
Ek is n positiewe mens en voed van ander se energie af. Maar geniet ook net n rustige braai.
Respek en aanraking is belangrik vir my. Geniet my eie humorsin . Hahaha. Wat jy sien is wat jy kry. Moenie my eers probeer verander nie, daai het ek ek eerste hand ervaring in. En dit werk nie en wedersyds om. Ek gee alles vir die regte mens, en soek nie kans vatters of n lekker een aand plesier nie. Hoe s n mens, kyk verby😁.

Haar Ideale Pasmaat

Volwasse man wat ambisie het in die lewe en avontuurlustige eienskappe het. N Man wat n vrou n prioriteit kan maak terwyl hy sy lewe kan geniet met sy stokperdjies en haar deel maak en anders om ook.
en dan iemand wat saam met my kan lag en die lewe geniet en nuwe projekte aanpak.
“I know I can i I must I can” persoonlikheid 🤣😁. As jy te vol is van jouself of jou foon jou heers, delete my profiel.
Soek iemand wat verder as een aand dink.
Net eerlik😁

Wat Haar Vriende S

Kampmal het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Dobbel; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gholf; Kampering; Motorsport; Rugby; Skaak; Swem; Tennis; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie