KatjieVanDieBaanKatjieVanDieBaan

KatjieVanDieBaan

24 – Mafikeng, Noord-Wes, Suid-Afrika

Sin vir humor, kom ons kleur die lewe in!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 01 Februarie 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mafikeng, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
24 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n groot hart wat die wreld wil red en almal wil help. Het farmasie studeer en is tans besig met studies om 'n kliniese sielkundige te word. Ek hou van logiese denkers wat 'n goeie sin vir humor het. Ek is kunstig en musikaal en is mal oor die natuurlewe en buitelug. Ek hou van avonture, maar jaag nie noodwendig adrenalien na nie. Laastens maar beslis nie die minste nie, my geloof is vir my baie belangrik!!*

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat my tekortkominge kan aanvul terwyl ons ook moet harmoniseer. Geloofswaardes moet 'n groot rol speel want dan sal die Here se wil geskied.

Wat Haar Vriende S

KatjieVanDieBaan het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

KatjieVanDieBaan moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.