1Vuurhoutjie

72 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

n Maat om albei se lewens te verryk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
58 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek hou van goeie geselskap, maar geniet ook my privaatheid.Ek het n goeie humorsin, is nie n losbol nie en my huis en my geliefdes is vir my belangrik. Is fiks en gesond en hou van sport, fotografie, musiek, reis, en die goeie dinge in die lewe.
Ek glo ek sal die regte persoon se lewe kan verryk
Vir my is n verhouding iets waar albei mensei betrokke by moet wees, geen passasiers.
Eerlikheid is die hoeksteen en niemand is perfek nie, maar ons is belangriker as ek.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat my kan aanvul en ondersteun om my lewe ten volle te kan leef, en my toelaat om haar ook te kan ondersteun. Moet lief wees vir haar huis en mense en nie selfsugtig wees nie.
Saam met my dinge doen en kan geniet.
Moet eerlik wees, opreg en weet wat iis belangrik in n verhouding, en die verantwoordelikheid kan aanvaar.
Niie n kansvatter, die lewe is te kort om onnodig tyd te mors

Wat Sy Vriende S

1Vuurhoutjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

1Vuurhoutjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.