Dankbaarheid

65 – Kareedouw, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Diepsinnige wewenaar soek omgee weduwee

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 10 Februarie 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kareedouw, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
56 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nie 'n sosiale vlinder nie.
Ek is 'n ware Christen met goeie waardes en morele standaarde. Die natuur is vir my wonderlik en ek het reeds geleer dat die heel beste dinge in die lewe nie met geld gekoop kan word nie, maar met die hart ervaar moet word.

Sy Ideale Pasmaat

My maatjie moet 'n opregte Christen wees, met goeie waardes en morele standaarde. Sy moet 'n sagte en vriendelike vrou wees, wat verkieslik vanuit 'n plattelandse omgewing kom. Sy moet van die natuur hou en vrede en liefde nastreef.

Wat Sy Vriende S

Dankbaarheid het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Nuus; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Inkopies; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gholf; Motorsport; Rugby; Stoei; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Langhare; Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Skaam
Eerlikheid:
Uiters