IerseboerIerseboer

Ierseboer

47 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Kom deel die lewe se ondervindings saam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Ryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 86
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan; Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek sal graag my maat wil respekteer, haar vertroue, een van haar kosbaarste besittings, wen en dit nooit te verbreek nie. Ek sal haar wil laat glimlag, na haar wil luister, werklik te luister en haar nie te oordeel nie. Ek sal tyd wil maak vir die oomblikke wanneer sy my nodig het en haar met my woorde gerus te stel of haar net vas te hou.

Ek sal haar wil by staan teen die harde wreld daarbuite, haar veilig laat voel. Haar geluk voor enigiets anders, selfs my eie geluk, te plaas. Ek sal haar wil ondersteun, haar op te bou in alles wat sy doen en te besef hoe kosbaar sy is en haar s te behandel.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat onafhanklik kan dink, eie opinie, lief is vir die lewe, energie het, weeet wat sy in die lewe wil en nie net 'n man soek om haar te versorg nie.

Wat Sy Vriende S

Ierseboer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Ierseboer moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.