LielaEnLielaEn

LielaEn

55 – Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika

MAN. Waar is jy?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 02 Januarie 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek sou graag met mans wil gesels wat ook alleen is en voel dat die lewe verby hul gaan sonder iemand spesiaals om die groot en die klein dinge mee te deel. Ek het onlangs fotografie as 'n stokperjie begin. Ek is nie aktief betrokke in sport nie maar geniet dit om dit te kyk op tv. Die natuur roep my. Of dit nou is om in die bos te kamp of die wildtuine plat te ry. Ek hou van die goeie dinge in die lewe. Soos om met my diere te speel of na die sonsopkoms te kyk met 'n warm ietsie in die hand. Natuurlik nie alleen nie. Dis waarom ek jou nooi om dit met my te deel
Ek was 'n boervrou en dit is waar ek tuis voel. Op die plaas tussen diere en landerye.
Ek hou nie van aanstellerigheid nie. Wees net jouself en moet asb nie groot praat nie. Ek hoor graag van jou

Haar Ideale Pasmaat

As jy my wil lief maak vir jou kan jy maar net lief wees vir my. Maar daar is 'n paar dinge wat tog vir my belangrik is soos :
Geen grootpraterig of aanstellirigheid nie. Eerlik en opreg wees. Behandel my soos jou koningin en jy sal my Koning wees. Jy hoef ook nie bang te wees om 'n traan te pik nie. Dit maak jou meer MAN.
As jy wil kan jy soms vir my onthaal. Nadat jy kos gemaak het. Net in jou voorskoot.

Wat Haar Vriende SÍ

LielaEn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Aërobiese oefeninge; Branderplankry; Dans; Gimnastiek
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters