Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort (Helderkruin), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 73 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
166cm (5' 5.4") - 166cm (5' 5.4") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Afgetree | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n ekstrovert, afgetree maar doen konsultasiewerk vir mense of besighede wat finanasiele probleme ervaar. Het na 38 jaar diens by n groot Handelsbank afgetree, hou van wat ek doen en werk deeltyds (verkieselik 2-3 dae per week om inkomste aan te vul.
Hou van lees en dobbel soms n bietjie - koop gereeld Lotto kaartjies.Geen spesifieke stokperdjie nie. Ek het n "oop" en konserwatiewe uitkyk op die lewe en glo ons kan die tipiese Suid-Afrikaanse "probleme" self oplos. Was 53 jaar getroud en nou Wewenaar. Het afgelope 30 jaar 2 X hartomleidings operasies gehad, is n diabeet en het Ostio Atritus.Verstom mense met my fisiese uitkyk oor die lewe teenoor die geskiedenis.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat opreg soek na n pasmaat om gereeld by te kuier of telefoniese en / of e-pos kontak te maak. Pasmaat moet jonk van gees wees en verkieslik finansieel onafhanklik en gesond vir haar ouderdom wees. Ons verhouding moet basseer wees op wedersydse vertroue met "geen geraamtes in die kas" Hou van fisiese kontak soos handvashou en "naby" mekaar wees sal verhouding laat werk. Oneerlikheid, gebrek aan selfrespek en afhanklikheid sal verhouding kan vernietig.
Wat Sy Vriende Sê
Ekeensaam het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Geselsprogramme; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Romanties |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Krieket; Rugby; Tennis |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Diabetiese |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |