Sharky67

52 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Soek n siels genoot a

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 24 April 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het nie veel te se oor my self nie...ek het al te veel gesien en gehoor...ek het nie tyd vir voorgee nie...leer my ken vir wie ek is dan sal jy sien dat ek is liefdevol en spontaan is, ek hou van lag en gesels. Hou nie van onenigheid nie die lewe is te kort daarvoor...ek is mal oor rugby (Sharks) sorry lol, musiek, dans, vliek, braai, om vuur sit en kuier of net onder die sterre le en droom. Sal enige iets doen selfs shopping vir vroue klere as dit beteken ek spandeer tyd saam met jou...

Sy Ideale Pasmaat

My pas maat moet hou van lag en gesels. Iemand wat goed oor die weg kom met ander. Wat God en familie eerste plaas, wat hou van Rugby, braai en die buite lewe...as jy agter geld aan is dan is ek die verkeerde man vir jou..maar as jy n lewens maat en n vriend soek wat als saam jou sal doen en jou op die hande sal dra, jou sal respekteer, koester, nie sal af knou of verneder nie, nie sal skaam wees om jou hand vas te hou in die publiek nie, of n drukkie of soen te gee voor ander nie.. en wat jou nie sal verneuk met elke vrou wat op sy pad kom nie hoef jy nie verder te soek nie nie...glo my ek weet hoe dit voel en sal dit nooit aan jou doen nie..

Wat Sy Vriende SÍ

Sharky67 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gewigsoefeninge; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Perdry; Roei; Rugby; Stap; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Waterski
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters