WaltzingM01WaltzingM01

WaltzingM01

53 – Noordelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

soek rustig eners denkende maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Agnosties
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Reguit, eerlik, lojaal, netjies en ordelik. (getrouheid en vertroulikheid van 'n maat is nie onderhandelbaar nie),Gesels maklik. Ek is 'n doodgewone Afrikaanse vrou, wat haarself goed kan help met Engels; weet presies wat ek in die lewe wil he, maar dis nie te s mens kry dit altyd nie. (hou nie van die klomp ek ; ek en ek nie!) Beslis nie 'n kroegvlieg of gees van enige partytjie nie. Die fyner dinge in die lewe is vir my kosbaar: kuns, mooi musiek, klasieke meubels, klasieke motors. "Arts en crafts" is my stokperdtjies en ek poog om so op my eie soms 'n ou meulbelstukkie te laat herleef. Hou van kook, bak, naaldwerk, lees . My onmiddelike omgewing en ekself is te alle tye sindelike, netjies, ordelik en skoon. Die lewe het al vreemde paaie met my geloop, en a.g.v dit is my 6de sintuig abnormaal sterk. Iets waarmee nie almal gemaklik is nie: ek is 'n aanraak mens.

Haar Ideale Pasmaat

Normale, rustige Afrikaanse man. Genoeg lewens ondervinding opgedoen om homself 100% volwasse te noem, maar steeds 'n lawwe trek in hom. Netjies, ordelik en skoon, maklike gesels maat.
Lojaal, betroubaar, eerlik en net oor die algemeen gemaklike mens. 'n Man wat darem nog glo dat daar goeie en ordentlik vroue in die deurmekaar lewe van ons is, en weet hoe om 'n ordentlike vrou te benader, en te behandel.'n Man wat gemaklik is om aan sy maat te raak !

Wat Haar Vriende S

WaltzingM01 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

WaltzingM01 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.