WitCruizerRidder

27 – Pretoria (Nelspruit), Gauteng, Suid-Afrika

'n Wye belangstelling, dalk het ons tog iets in gemeen.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibi
Ligging:
Pretoria (Nelspruit), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Bul
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
19 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
148cm (4' 10.3") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nie 'n moeilike mens nie, sukkel nie om sosiaal te wees nie ek het 'n sterk persoonlikheid en is nie skaam nie. Ek het al baie spesiale dames ontmoet maar net nog nie die spesiale een vir my nie. Ek is intelligent, humoristies en suksesvol. Ek is 'n bestuurder van 'n maatskappy maar ek vlieg ook en ek hou daarvan. Ek hou baie van lees en doen nie sosiale media nie. Ek gebruik uit eie keuse nie 'n smartphone nie so dis bel en sms soos in die middel eeue. Ek het twee worshonde, hulle is absoluut mal oor my. Ek voel die lewe is baie kort en vol snaakse draaie, maar mens kan dit baie geniet as jy weet watter pad om te stap.

Sy Ideale Pasmaat

'n Sagte meisie met 'n sagte persoonlikheid. Nie los en agter elke man aan vir aandag nie. Moet kan glimlag en lag en moet liefdevol wees. Ek het 'n oog vir 'n aantreklike meisie maar ek weet die uiterlikke vergaan en op die ou einde is dit die hart wat tel. Ons moet maarnet lekker kan gesels en ons lewens met mekaar deel. Net een ding sal 'n verhouding vernietig en dis 'n verneukery, maak nie saak hoe gering nie. Enige ander probleem kan mens uitsorteer.

Wat Sy Vriende S

WitCruizerRidder het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

WitCruizerRidder moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.