LIEFDESWALSLIEFDESWALS

LIEFDESWALS

53 – Bloemfontein (Heuwelsig), Vrystaat, Suid-Afrika

EK VAT JOU SAAM WAAR LEEFTYDLIEFDE ALLES OORHEERS!!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Heuwelsig), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Ander; Gestremd
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het baie liefde vir daai besonderse persoon wie tot aan die einde sielsgenoot soek.

EK IS VROULIK EN OP MY PLEK. MAL OOR SAGTE SOENE EN UITLOKKENDE GLIMLAG. GENIET MY DRUKKIES SOMMER SO UIT DIE BLOUTE. EK GLO DAT DIE LIEFDE WERKWOORD IS. DIT IS NATUURLIK VIR MY DIE MEES SPESIAALSTE WERK EN AWESOME OM UIT TE LEEF!!!. EK HET HO STANDAARDE EN SAL DUS NIE BY IEMAND KAN AANPAS WIE SOOS LOSLAPPIE LEWE NIE.

DALK IS EK DIE EEN WAARNA JY AL VIR JARE SOEK EN WAARMEE JY DIE LEWE MET TROTS GAAN UITGAAN.

Ek is UITERS netjies en SAL GRAAG IEMAND MET DIESELFDE STANDAARDE WIL ONTMOET. EK HOOP EK SAL JOU VIND; DIE EEN WIE MY SAL AANVUL OP MY LEWENSPAD VORENTOE .

LAAT ONS VERHAAL NOOIT OPHOU VAN OPREGTE EN LOJALE LIEFDE SAAM NIE.

KOM ONS SKILDER IN DIE LIEFDE.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag maat wil ontmoet wie ek ten volle kan vertrou en wie lojaal aan MY ALLEEN SAL BLY!!!

Iemand wat netjies is met ho standaarde; wie nie graag met almal wil meng nie; maar saam met my die toekoms wil ingaan. Geen growe bombastiese; baasagtige persoon nie asseblief. EK HET OORDOSIS DAARVAN GEHAD!!!

Iemand wie ons altyd eerste sal stel en nie vriende en partytjies nie.

Ek soek iemand aan my sy wie sag van geaardheid is; MAAR TOG VIR JOUSELF KAN OPKOM. IEMAND WAT MY BORS SAL LAAT SWEL VAN EWIGE TROTS .

Jy moet jou verlede agter jou gesit het!!!! Ek kan nie dat bagasie ons liefde steel nie!!! JOU EKSE KAN ONGELUKKIG NIE SAAM MET JOU IN MY LEWE INKOM NIE; DIT IS VERSEKERDE NEE; NEE VIR HIERDIE DAME.

SAL JY SAAM MET MY DIE TAFEL VAN LIEFDE KAN DEK?

Wat Haar Vriende S

LIEFDESWALS het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek haat dit
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boks; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Krieket; Liggaamsbou; Rugby; Stap; Tennis; Vlugbal
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters