MienksMienks

Mienks

46 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

If you want something you never had, you have to do something you've never done

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek beskou die lewe as n ontdekkingstog waar jy nie net met elke nuwe ervaring jou self beter leer ken nie, maar ook ou vriende weer ontdek en nuwe metgeselle maak. Ek swig voor uutdagings, ek staan op en ek oorwin. Ek vertrou en kry seer, wantrou en verloor, maar altyd probeer ek weer. n Goeie glas rooiwyn saam met iemand of alleen by n knetter vuurtjie is peins en lag en wereld-probleem-oplostyd.

I see life as a journey of discovery where you not only get to know your self better with each experience, but also discover old friends and make new companions. I succumb to challenges, I rise and I conquer. I trust and get hurt, distrust and lose, but I always try again. A glass of good red wine with someone or alone with a crackling fire, is pondering- and laughing- and world-problem-solving time.

Haar Ideale Pasmaat

As jy my individualiteit en vermoee om myself te hanhaaf respekteer sal jy ook die een wees wat weet wanneer om my hand te vat en my rug te vryf.

If you respect my individuality and ability so be my own person, you will also be the one to take my hand and rub my back.

n Mede-ontdekker wat saam wil wees maar sy eie mens wil bly. Wat n pasmaat soek maar watt weet war die verskil is om nie in kettings gebonde te wees nie maar soos getye saam te spoel.

A companion who wants to be together but are comfortable to be his own person. Someone who is looking for a partner but knows the difference between being tied up in chains or moving together like tides.

Omgee mens . Stilwees mens . Uitbundig lag mens. Kamp en braai en af en toe heupe swaai mens .

Caring. Thinker. Love to laugh . Camp and braai and an occasional swing of the hips.

Wat Haar Vriende SÍ

Mienks het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Motorsport; Rugby; Skermkuns; Tennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie