DalaDala

Dala

49 – Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika

Lag is n lekker lank.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Saterdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria Noord), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het lankal reeds vrede gemaak met wie ek is, dit wat ek nie kon mee vrede maak het ek aan gewerk en geskaaf. Intelligent en moenie dit onderskat nie. Saggeaard maar laat nie oor my loop of trap nie. Positiewe uitkyk wat elke dag voluit lede en die kosbare tyd aan ons geleen geniet. Selfversekerd en Lief vir die natuur van 'n grasieuse olifant tot 'n kleurvolle naaldekoker.
Goeie gesondheid en nie fiemiesgeite nie. Ek is liefdevol, kan luister en is geduldig.
Ek erken my afhanklikheid van my Hemelse Vader en glo dat alles ten goede meewerk vir die wat Hom lief het.

Haar Ideale Pasmaat

Jy is intelligent. Moet lief wees vir die lewe. Positiewe uitkyk op die lewe. Eerlik en opreg. Ek is sensitief vir leuns...wees gewaarsku. Moenie dink die wereld skuld jou iets nie.
Liefdevol en omgee mens.

Wat Haar Vriende S

Dala het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Baie