Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
182cm (5' 11.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n eerlike en opregte persoon wat in 2015 geskei het. Hou van die buite lewe en besoek graag nuwe plekke. Ek is spontaan. Lewenslustig. Geniet die buitelewe en vriende. Hardwerkend, verantwoordelik en 'n goeie humor. My kinders woon in Gauteng en vlieg basies elke vakansies af na my toe vir n week.
Sy Ideale Pasmaat
My pasmaat moet eerlik en opreg wees, die lewe geniet en net jouself wees. Hou nie van oneerlike mense nie en die persoon moet beslis getrou wees.Hardwerkend, avontuurlustig, spontaan, selfversekerd, gelowig, eerlik. opreg. Netjies op haarself. Nie 'n humeur hê nie en lekker kan kommunikeer. My lewensmaat moet nie net op die uiterlike ingestel wees nie, maar lief wees vir my menswees en hart. Hopelik dieselfde belangstellings as ek het.
Wat Sy Vriende Sê
Mahoons het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Getrouheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie |
Belangstellings: |
Beleggings; Fotografie |
Sport: |
Kampering; Motorsport; Roei; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |