Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Piketberg (Kaapstad Piketberg), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Getroud; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Is maar iemand wat baie lief is vir die natuur en altyd nuwe plekke te ontdek of dit nou langs die see of diep in die berge is.
Glo baie sterk dat enige vrou met respek behandel moet word. Elke mens het sy of haar eie belangstellings en daar moet mekaar ook respekteer word.
Kosmaak en kampvuur maak my rustig en dan ontspan ek.
Ek het nie n foto op my profiel nie omdat ek nie wil hê almal moet dit sien nie. Ken jy kleindorpie sindroom.Sal wel n foto beskikbaar maak.
As jy nog iets wil weet kan ons oor n koppie koffie, tee of drankie daaroor gesels.
Sy Ideale Pasmaat
As jy hou van skinder en n suurknol is dan moet jy maar asseblief verby hou. Iemand wat positief in die lewe is. Ja daar kom tye wat ons almal negatief raak oor dinge wat gebeur maar dan werk ons daar aan om dit beter te maak.
Moet hou van kamp en die natuur en nie elke oggend soos n waspop wil lyk nie want dit gaan nie so maklik in die veld werk nie.
Iemand wat my met respek kan behandel soos wat ek ook beslis sal doen. I
Wat Sy Vriende Sê
Boskind10 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Houtwerk; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Kampering; Krieket; Motorsport; Perdry; Snoeker; Veerpyltjies; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |