Pasmaat_0603Pasmaat_0603

Pasmaat_0603

53 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Twee rye voetspore op die sand

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Visse
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n eerlike en opregte man. Hou van die natuur en see lewe. Ek is n baie liefdevolle man en hou van drukkies uitdeel. Sal my ideale pasmaat op die hande dra . Hou van braai. Stap op strand en natuur. Rustig n glas rooiwyn drink voor die kaggel. Hou van gesels. So nou en dan gaan ek jag. Ek kan met n boek wegraak. My uitkyk op die lewe is geniet elke dag voluit.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eerlik en opreg wees. Sy moet n inspirasie wees en my gelukkig hou. Sy moet kan kos maak. Sal haar bystaan. Sy moet haar kan uitleef. Leef volgens Christelike beginsels. Ons moet dinge saam aanpak. Dinge saam kan doen. Mekaar se families respekteer. Sy moet goed versorg wees.. Wat van uiterse belangrikheid is, moet nooit vir my jok nie. Ook baie belangrik is goeie kommunikasie. Verder moet sy die lewe geniet.

Wat Sy Vriende S

Pasmaat_0603 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Pasmaat_0603 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.