RealistiesRomanties

44 – Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Realistiese Romantikus uit die Boland

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: Sondag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
PhD / Nadoktorale
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
AsiŽr; Bruin; Indies; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het sekerlik baie foute, maar is lojaal, romanties en het 'n sin vir humor. Hopelik het ek ook styl. Dit moet jy maar beoordeel... Ek hou van die goeie dinge in die lewe (kos, wyn en tyd deurbring met besonderse mense). 'n Vyf-ster hotel is soms fantasties, maar kamp in die veld is net so besonders. Ek hou van opera en klassieke musiek, maar ook van Rugby (veral wanneer die Springbokke wen!). Die bewaring van die natuur en wilde diere is vir my baie belangrik, maar ek is nie iemand wat hou van 'n troeteldier in die huis nie.

Sy Ideale Pasmaat

Sy hoef nie perfek te wees nie, want ek is definitief nie perfek nie. 'n Goeie karakter (wat eerlikheid insluit) is belangrik. Hopelik is sy saggeaard en 'n warm mens (wat vir ander mense omgee). 'n Sin vir humor is ook 'n bonus. Sy hoef nie Afrikaanssprekend te wees nie, maar moet ten minste bereid wees om Afrikaans te leer. Indien sy ook in kultuur (ongeag of dit boeke, klassieke musiek, teater of opera is) in die algemeen belangstel sal dit fantasties wees. Ons hoef ook nie elke belangstelling te deel nie en kan mekaar aanvul. Die belangrikste laaste: sy moet 'n Christen wees (ongeag of Protestant of Katoliek). Ek gaan nie gereeld kerk-toe nie, maar die Christelike godsdiens is baie belangrik vir my.

Wat Sy Vriende SÍ

RealistiesRomanties het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Verdwynend
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Rotsklim; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters