TsjmakaTsjmaka

Tsjmaka

74 – Nelspruit (White River), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ekle mens openbaar homself deur sy eie optrede deurmiddel van sy houding en en respek aan ander.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 16 Augustus 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit (White River), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
74
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Xhosa; Zulu; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Oekrane
Ligging:
Minsk (Minsk, Wit-Rusland)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
161cm (5' 3.4") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Russies
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Elke persoon wil sy beste aan ander toon en so doende ander nader aan hom bring, maar deur respek en vertroue aan ander te toon en bewys, bewys jy jou eie karakter aan ander sonder woorde of gunste. Wees elke dag opreg en jouself en jy sal vriende trek. Daarvan ten spyte hou ek van goeie openhartige mense, met stokperdjies soos skaak, rugby fietsry en die ope natuur. Ek is lief vir lees, goeie fliek en musiek en natuurlik gek na hardloop(Marathon) Wees altyd vriendelik l is jou binneste soms omgekrap.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wie respek vir haar self het, wat haar liggaam fiks en gesond hou. Vriendelik en 'n dood gewone mens is en bo alles 'n goeie vriendin is maar bo alles haar God lief het meer as wat sy my sal h.
'n geonde liggaam en 'n vriendelike gesig is altyd aantreklik.

Wat Sy Vriende S

Tsjmaka het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Tsjmaka moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.