Olive_2019

42 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Olive (Latin) meaning "beauty; dignity" of dalk net Olive wat Popye soek! ;-)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Daar is nie baie beauty en dignity in die lewe oor nie... Tog, judging by all the profiles registered on this site, is daar steeds duisende mense opsoek daarna.... Is daar nog eerbare mense daarbuite, as dit so maklik is om te pretend in hierdie virtuele platform...? Dit wonder die diep siel in my.
Daar is darem ook ligter, lagkant van my. Baie fasette van my. Ek hou van lag en ligte dinge, maar ek is nie vlak nie. Ek hou nie van vlak nie. Mind you, net seewater. DIT moet vlak wees sodat ek haaie kan sien hahaha!
Ek kan kook. Veral spinasie lol :-) Ek braai ook en kan ook braaibroodjies maak. Hahaha! Ek weet wat ek is in die lewe en wat ek in mense wil h wat ek toelaat in my lewe. Weet nie of hierdie die regte plek is om dit te soek nie...
Daarom is die bietjie rebel in my huiwerig om foto op te sit, want ek weet hoe superficial (vlak!) mense kan wees- sien nie die mens agter die mooi gesiggie raak nie...

Kry mens nog opreg en onpretensieues? Ek hoop so... Ek soek dit.

Haar Ideale Pasmaat

Uit die boonste paragraaf is dit redelik maklik om die afleiding vir gepaste pasmaat te maak.... Gooi spinasie!
I guess iemand wat eerlik is. Regtig eerlik. Nie net s hy is eerlik nie. Iemand wat nog integriteit het. Iemand wat groot geword het - emosioneel volwasse. Iemand wat klaar met sy hang-ups en baggage gedeel het. Iemand wat rustig is- weet wie hy is. Iemand wat lief is vir diere, alle diere. Op sy, behalwe spinnekoppe, dis onderhandelbaar! He he
Meeste van als iemand wat geniune verhouding met Jesus het. Nie net sondag christen is nie...
Tall order... thank you for visiting McDonalds you may proceed to the next window please! Hahaha

Wat Haar Vriende S

Olive_2019 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Motorsport; Stap; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tydverdryf keuses:
Museum- of galerybesoeke
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters