Ekke_528

52 – Krugersdorp (Helderkruin), Gauteng, Suid-Afrika

Die lewe is 'n Lied

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 07 Augustus 2019

Verander: 05 Augustus 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Helderkruin), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n saggeaarde,vrede liewende lojale, eerlike vrou. Haat oneerlike onbedagsame en bullierige mans. Hou nie van bakleierige geweldadige mans nie. Ek is 'n buite mens. Ek sal sal jou bederf tot die dood toe as jy my 'n kans gee.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet daar van hou om die volgende dinge te doen. Kos maak, reis na interessante plekke, daarvan hou om dinge in die natuur te doen, soms romantiese dinge saam met my te doen. Daarvan hou om sonsopkoms en sonsondergange te geniet met of 'n beker koffie of 'n lekker glas wyn.

Wat Haar Vriende S

Ekke_528 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Ekke_528 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.