Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark (Sasolburg), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Geen (Bles) | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Sasolburg (Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek laat mense lag en geniet elke oomblik van die lewe.Hou nie van vet mense wat baie eet nie.Hou nie van vroue wat rook nie. Ek is dankbaar vir alles wat na my kant toe kom en baie geseend. Ek hou daarvan om iemand vir wie ek lief is te bederf. My seun en sy meisie komplementeer my baie oor hoe ek lyk en hoe ek is.Ek is optimisties oor die toekoms en wil oor twee jaar aftree en die vrye lewe begin geniet weg van stress en baie verantwoordelikhede. Ek hou van lekker kos maak.
Sy Ideale Pasmaat
Moet 'n mooi mens wees waarop ek kan trots wees. Lekker kan gesels en lag.Baie liefdevol wees . Moet hou van TV kyk.Lief wees vir vakansie hou. Hou van kamp. Krieket en rugby kyk saam met my.
Moet my vertrou en nie jaloers wees nie. Nie judgemental wees nie.Lekker kos kan en wil maak en netjiese mens wees.
Wat Sy Vriende Sê
Tjollie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Tjollie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.