Widow_SpiceGoldWidow_SpiceGold

Widow_SpiceGold

40 – Bloemfontein (Pellissier), Vrystaat, Suid-Afrika

Experiencing and Enjoying Life

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 19 Julie 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Pellissier), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Bul
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n sagte, vriendelike persoonlikheid. Ek glo 'n mens moet hard werk in die lewe vir wat jy wil he om dit regtig te waardeer. Hou nie van mense wat hulle self jammer kry nie. Lief vir lees. Luiste graag musiek. Geniet om live shows te gaan kyk. Ontspan deur saam met vriende en familie te kuier. Familie is vir my belangrik en van my vriende is soos familie. Ek is 'n baie positiewe mens wat bitter selde die sleg in die lewe sien. Soek altyd die beste in mense en situasies.

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na 'n warm opregte, vriendelike, eerlike persoon wat die lewe saam met my kan geniet. Ons moet kan gesaamentlik en afsonderlik kuier en nie mekaar versmoor nie. Komunikasie en vertroue is die belangrikste elemente in 'n verhouding en om saam te kan lag en huil. Ons moet kan saam kuier en kan travel na klein intressante plekke in ons land.

Wat Haar Vriende S

Widow_SpiceGold het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Widow_SpiceGold moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.