Mads_BMads_B

Mads_B

57 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Lewe-liefhebber soek reismaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 28 Junie 2019

Verander: 28 Junie 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek glo nie iemand is gemaak om die lewe en wreld alleen te verken nie. Die nes is leeg en dis tyd om weer my vlerke te sprei. Ek is lief vir boeke, lees, reis, musiek, kuns, kook, rooiwyn, bordspeletjies, stap en die natuur. Ek is lief vir my familie en vriende. My liefdestaal is aanraking, woorde en gehaltetyd. Ek glo dat jy ander miet behandel soos jy behandel wil word. Kan jy identifiseer? Kontak my gerus :)

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat ander mense in ag neem en met respek behandel. Ek hou van eerlike mense wat glo dat kommunikasie en respek kern in suksesvolle verhoudings is. My ideale pasmaat is nie gedurig 'n "couch patatoe" nie, maar iemand met 'n lus vir die lewe. Daar moet 'n goeie balans tussen doen en ontspan wees. Integriteit en opregtheid is belangrik. Ek hou van iemand wat 'n romantiese kant het en liefdevolle aard. Ek soek iemand met wie ek openlik kan gesels, sonder oordeel. Iemand om vas te hou, iemand om lief te h.

Wat Haar Vriende S

Mads_B het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Mads_B moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.