SindacatiSindacati

Sindacati

55 – Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Op ons oudag...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 19 Junie 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Waarom behoort iemand my te leer ken? Ek weet nie. Soms wil ek myself nie ken nie en wil ek net op my bed l maar glo steeds in dankbaarheid.
Ek ly aan die le nes sindroom. Dink nie dit klink baie belowend nie ek weet, maar dalk net dalk is daar iemand daar buite wat hierdie fase van die lewe verstaan. Ek kan nogals aanpas in my omgewing of situasie. Hou van buite wees maar beslis nie die elke naweek visvang en bergklim tipe nie. Is ‘n maklike reisiger en ek oorleef lang vlugte redelik gemaklik.

Haar Ideale Pasmaat

Die romantiese tipe wat hou van kosmaak en lang ente stap en sommer net emosioneel connect sonder om ‘n woord te s.
Iemand wat my sal kan inspireer om eerder saam met hom te gaan fietsry as om op die bed te l. Iemand wat handig met sy hande is en iemand wat nie speletjie speel met gevoelens nie.
Sindacati beteken vasbind dus is spanwerk vir my prioriteit. En natuurlik het ek iemand nodig wat my sal laat lag asseblief!!!

Wat Haar Vriende S

Sindacati het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Sindacati moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.