Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Reivilo (VRYBURG), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Gemeng | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Tswana | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Reivilo (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
23 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Bruin | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Tswana | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Op Welsyn / Voordele |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
meeste van my vriende beskryf my as 'n Pastoor of Evangelis omdat ek altyd my antoorde of oplossings bybels wil gesel,ek hou van om telaaag en gelukkig tewees en wat ek nie van hou nie is om met verkeerde been uit die bed uit tekom.Ek hou van kook,huis skoon maak en tuin maak,reis en hou baie van sing en slegs geestelike musiek.wat ek altyd doen vir pret is om God sewoord tedeel en almal gelukkig dagliks teseen.My uitkyk vir die lewe is om wil eendag met 'n Dokter getroud tewees saam kinders groot maak en altyd vir haar bederf .
Sy Ideale Pasmaat
ek is opsoek vir 'n goeie pasmaat wat my kan respekteer en wat in geestelik biddend moet wees.ek is 'n baie romantiese eenvoudige ou wat lief is vir kerk en lekker wil uitkuier met my lewens maat.Ek wil graag iemand he wat baie rustig wees en wil alles met haar wil deel en haar respekteer.Enigiets wat ons verhouding sal vernietig sal geheimsinnig wees want ons is onderstel om mekaar bytedra ingebed.
Wat Sy Vriende Sê
Gilmitch het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Gilmitch moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.