LUNAHALOLUNAHALO

LUNAHALO

29 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Wanneer ek na jou kyk weet ek jy is myne

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is n redelike romantiese mens, lewe soms in my eie wereld, ek is maar n dood gewone girl wat daai spark soek soos die res van ons,maar glo my ek dra jou op my hand as jy my aandag trek, ek sal nie jou tyd mors nie en sal opreg en openlik eerlik met jou wees, jy sal altyd weet waar jy met my staan. ek wil vir jou n sprokie, fantacy wees en jou teen alle tye gelukig sien. ek is n sagte vrou wat nie hou van baklei nie maar ons het almal n bitchy streep.ek is n dromer, hoekom nie?
kom ons hoop ek is nie te eelik en te reguit nie.

Haar Ideale Pasmaat

ek verkies blonde en donkerkop vrouens, langhare selfs bob.
sy hoef nie n dame te wees nie(femm) tomboy en sporty maar tog hou van mooi aantrek, daai meisie wat my hart sal raak en koppe sal laat draai, sy moet mooi versorged wees en sag op die oog. spontaan en sin vir humor is belangrik. sy moet ook hou van buitelewe en ook nou en dan n movie aand verkies, nie die heeltyd wil jol nie, reg vir settle en langtermyn te wil dink. sy moet standvastig wees, maar nie saak waar sy bly nie. ons moet kan gesels en lag en nou en dan in die monder speel. sy hoef nie n moedel te wees nie want jy sal vir my so mooi soos ene wees. ons is alby girls. jy kan hardkoppig wees en n realis dis oky, ek weet hoe om jou tehanteer. klere wat jy aantrek maak nie saak nie. sy moet haarself kan wees met my en nie voel sy moet my beindruk nie.

Wat Haar Vriende S

LUNAHALO het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
Fantasie; Misdaad; Reis; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Gimnastiek; Perdry; Sagtebal; Valskermspring; Veldhokkie; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kookkuns:
Indies; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Politiek:
Liberaal
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters