namibboer123

57 – Swakopmund, NamibiŽ

Dis nou tyd vir 'n soul date

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Swakopmund, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Ram
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika; Denemarke; Duitsland; NoorweŽ; Oostenryk; Swede; Switserland
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Noorweegs; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Buddis / Taoïsme; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is manlik, interessant, intelligent, nuuskierig, verwonderd, liefdevol, simpatiek, energiek, veelsydig, passievol en aktief. Waardeer alle fasette van die lewe, 'n goeie boek of fliek, intellektueel gestimuleer te word, die rou natuur, alleen wees, myself fisiek te toets en daardeur 'n ander perspektief op die lewe te kry. Ek stel belang in die kleinvee en vrugteboerdery, heuningbye, argeologie, eiendomsontwikkeling, antieke geskiedenis en die geskiedenis van mense uit verskillende streke van Suidelike Afrika. Ek streef daarna om elke dag ten volle te leef.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat die maan oor die duine, die see of in die woestyn saam met my kan bewonder, wie saam met my met kerse en rooiwyn in die bad kan sit, wat iewers heen saam met my kan ry voor die son opkom en kan kyk hoe die kleure verander, wie saam met my haar kan verwonder oor hoe ongelooflik die Natuur en Skepping is, wat saam met my by 'n vuurtjie in die woestyn kan sit, wie saam met my kan gaan visvang, kamp en plaas toe ry. Sy moet toegewyd, liefdevol, passievol en energiek wees en haar lewe geniet. Sy moet gelukkig met haarself wees en weet wat sy wil he. Ek wil saam met haar in alle opsigte leef, binneshuis en buitenshuis. Sy moet 'n behoefte he om gereeld in die natuur te wees en dit kan waardeer.

Wat Sy Vriende SÍ

namibboer123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Klassiek; Rock; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Geskiedkundig; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kultusklassiek; Kunsflieks
Belangstellings:
Beleggings; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Jag; Kampering; Perdry; Roei; Rugby; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie