Dromer84Dromer84

Dromer84

34 – Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

I’ve been dreaming of you

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Bruin
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 34 jaar oud, met n liefde vir die lewe. Ek is n fighter vir die underdog. Dalk omdat ek een was myself.
Eks mal oor die natuur, en om avonture te beleef. Ek lewe vir ‘experiences’ en daar om soek ek iemand wat dit saam my kan geniet.
Hou van my onafhanklikheid en alleen tye ook.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n persoon wat jonk van gees is. Goeie sin vir humor. Moet okay met homself wees, nie te veel baggage asb.
Ps. Moet kan kaggel maak en lekker braai.

Wat Haar Vriende SÍ

Dromer84 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek sukkel met beweeglikheid
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Verspot
Intelligensie:
So effens stadig
Partytjie Gedrag:
'n Kroegvlieg
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Naïef; Optimisties; Uitgesproke
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Pop / Top 40; Rock; World
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Dobbel; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Boks; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kanovaart; Liggaamsbou; Muurbal; Perdry; Polo; Roei; Skaak; Snoeker; Staanroeiplankry; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Dit grens op fiksie