GeenGeen

Geen

61 – Hermanus (Hele overbergstreek), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons lewe die lewe voluit

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus (Hele overbergstreek), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Frans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van vrede. As daar konflik is, sorteer ek dit dadelik uit.
Ek is iets tussen 'n ekstro- en introvert, m.a.w. 'n ambivert. Ek hou nie van "fake" mense nie. Ek is gesteld op eerlikheid. Ek lees onstettend baie, luister na musiek, veral klassieke musiek. Ek stel belang in omgewingsbewaring en die wetenskap. asook die kunste. Ek haal my hoed af vir die harde werk van onderwysers, verpleegsters en boere. Ek is gelowig, al gaan ek nie elke Sondag kerk toe nie. Ek is heeltmaal tweetalig.
Ek eet alles onder die son, behalwe Oatspap! Ek het ontsag vir die natuur. Hier waar ek bly, is ek by berge en die see. Berge fassineer my. Ek werk hard en is selfgedrewe. Ek lag maklik vir snaakse goeters. Mense beskryf my as iemand wat baie empatie het vir ander. Ek huil ook maklik, veral oor sentimentele goed of as iets baie mooi is en my hart raak. Ek is 'n gebalanseerde mens met my voete op die aarde. Ek hou van reis, sommer baie. Nuwe plekke, ander mense.

Haar Ideale Pasmaat

Ek verkies dat mense nie "loud" is nie. Eerlikheid is vir my van aller belang.'n Fikse persoon is 'n gesonde persoon, maar as jy geen oefening doen nie, sal ek jou nie kwalik neem nie. Ek hou van 'n mense wat nuuskierig is oor die nuus en wereldgebeure. 'n Verhouding sal vernietig word as die manspersoon te veel drink. Wat ek met my maat sal wil deel: om te praat as daar kwessies is, om te reis, iemand wat saam kan gesels oor die alledaagse. Wat hou van musiek. Ek hou nie daarvan as mense stilstuipe kry as hulle kwaad is nie. Ek wil graag iemand ontmoet wat intelligent is met sosiale- en emosionele intelligensie. Iemand wat ondersoekend van aard is. Vreedsaam is

Wat Haar Vriende SÍ

Geen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Latyns; Opera; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Lees; Meditering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Stap
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Afsitters:
Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters