JousielsmaatJousielsmaat

Jousielsmaat

52 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Die lewe is 'n lied kom ons sing dit saam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 05 Oktober 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is gewoonlik 'n kop langer as almal om my en dit gee my 'n unieke uitkyk op die wereld.
Ek is betroubaar en 'n goeie vriend, praat van vriende hulle beskryf my as 'n goeie luisteraar en 'n ware omgee persoon. ( een van hulle is miskien besig om hierdie profiel vir my te voltooi)
Ek hou van avontuur en die buite lewe.
Nou dat my kinders altwee uit die skool is het ek besluit dat dit tyd is om te kyk of my sielsmaat nie tog daar buite is nie. My geloof en my afhanklikheid van God hou my elke dag staande.

Sy Ideale Pasmaat

Ek stel myself nie aan of "judge" jou , om te se hoe jy moet wees nie maar om jou en my tyd nie te mors nie vra ek dat as een van die volgende woorde jou beskryf kliek asb op die volgende profiel.

dramaqueen
tatoo
roker
hard
luidrugtig
korttermyn

Wat Sy Vriende S

Jousielsmaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Jazz; Pop / Top 40
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk