KomonskykweerKomonskykweer

Komonskykweer

50 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons gesels.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Maandag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is maar net 49 en oppad om oor te begin. So te se geskei, gee my so 5 weke.
Ek het twee kidies. Seun word 12 en dogter word 9. Hulle is die rede hoekom ek die laaste paar jaar probeer het om in my huwelik te bly, maar as ek nog 10 jaar moes bly sou ek sterf.
Ek is maar 'n man wat sy eie maniere en denkwyses het. Alhoewel ek rook en kuier is ek baie life vir die Here en ek glo erg in Bybelse beginsels.
Ek waardeer 'n sterk vrou. Maar ek glo dat die man die man moet wees en dat ons nie net eenvoudige ons eie ding kan doen nie.
Ek weet nie regtig na wie ek opsoek is nie, maar ek weet beslis wat ek NIE soek nie. So ‘n harde, koue vrou wat op my kop wil sit is GLAD nie vir my nie.

Sy Ideale Pasmaat

Ai. As ek die een geweet het het ek nie nou hier gesit en skryf nie. 1. Sag 2. Romanties 3. Iemand wat gee en nie net altyd wil vat nie!

Ek weet presies wat ek nie soek nie!! As jy nie 'n sagte mens is nie en net op my kop wil sit....is jy beslis nie vir my bedoel nie. Ek mag miskien nie die Vader se gunsteling seun op die stadium wees nie maar Hy is my Koning en my beginseks en uitkyk op die lewe is baie op die Bybel baser. So as jy die Here liefhet het ons 'n kans.

Wat Sy Vriende S

Komonskykweer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boks; Gholf; Rugby; Stoei
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie