Lady749Lady749

Lady749

53 – Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika

Be yourself...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: Sondag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n diep siel en hou van intelligente kommunikasie. Ek is lief vir die natuur en plaaslewe.
Ek koop vir myself blomme, omdat dit my gelukkig maak. Ek lag graag, omdat ek glo aan die terapie daarvan. Ek is wie ek is, het baie energie, deursettingsvermoŽ en is optimisties. Ek hou nie van valsheid nie..Pappa God se besluite is baie belangrik in my lewe en die belangrikste as dit kom by lewensmaats.
I don't do the long-distance thing, so if you're not staying near me at this stage, it will be a no-no for me. Sorryyyyy!!!! 😢

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is iemand wat nie perfek hoef te wees nie. Hy moet lekker kan lag en intelligent kan kommunikeer. Hy moet netjies op sy persoon wees en beslis vir God liefhÍ en 'n pad met Hom stap. Hy moet respek vir my as vrou hÍ en hoef nie spiere te hÍ om "in touch" met sy manlikheid te wees nie. Hy hoef nie voor te gee nie en mag homself wees. 'n Man wat 'n kompliment/mooi woord het, is 'n wenner. Elkeen het erkenning nodig. As hy kinders het, moet hy beslis goed oor die weg kom met sy eie familie en gerespekteerd wees. Hy moet selfversorgend wees. Ware manlikheid is skaars, daarom soek ek na die een wat uitstaan.

Wat Haar Vriende SÍ

Lady749 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Selfhelp
TV Programme:
Opvoedkundig; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Meditering; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Muurbal; Stap; Tennis; Veldhokkie; Vlugbal; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie