AdamietAdamiet

Adamiet

33 – Port Elizabeth (kokstad), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Patriot, digter, kind van die Almagtige

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 24 April 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (kokstad), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
149cm (4' 10.7") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Fins; Gaelies / Iers; Nederlands; Noorweegs; Russies; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Dieper as die Mariana trog
Soekend na Vader se wil
Emosionele intelligensie is te bespeur
Van Hom wil ek jou leer

Bittereinder wat nooit ophou veg
Vir als wat reg, goed en mooi is
Vir jou hart, jou liefde en deug
Sal jy 'n Spreuke 31 vrou wees?

Lief vir my Vader, Volk, en Taal
Skoon is Sy skepping
Maar die mooiste is jy, Sy Prinses
Kan ek jou hart en hand kom haal?

Sy Ideale Pasmaat

Godvresend, vroom, preuts, intelligent, beskeie, soekend na die verborge Koningkryk.
'n Dame wat haar liggaam as 'n tempel van Sy Gees ag en dit s probeer oppas. Wat onderdanig(maar 'n vriend en spanmaat) aan 'n man sal wees wat haar sal beskerm, lei en liefh meer as homself en haar soos 'n Prinses van Vader sal behandel.

Wat Sy Vriende S

Adamiet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Dramas
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk
Sport:
Dans; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Muurbal; Perdry; Skietsport; Snoeker; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters