MyLaasteDans

46 – Villiersdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek maat om my laaste dans met my te dans.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Villiersdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende sien my as iemand wat graag gee, wat graag help en wat baie omgee. Ek hou van sosiaal kuier rondom 'n lekker braai, met lekker agtergrond musiek, sodat as my voete jeuk, dan kan ons skoffel.
Ek verkies kamp en natuur bo luukse. My gunsteling bestemming is iewers langs die see, maar sonder 'n verdromming van mense.
Ek is gaande oor perdry, en ek droom om eendag weer my eie perd te kan h.
Ek is versot op langarm dans... op my wenslys het ek dit om nog eendag die verskillende danse te leer, tango, salsa etc.
Vir baie lank was ek nou enkel mamma en moes alleen staan, met vandag se onseker tye, wil ek graag nou fokus op myself vir 'n verandering...
Almal het 'n "bucket list"... ek wil myne nou begin afmerk.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na 'n maat, 'n "bestie". Om al my liefdes, soos bo genoem, saam met my te kan geniet.
Hy moet my as vriendin aanvaar vir wie en wat ek is. Ek soek basis net iemand om as vriend mee oud te word, saam kan lag en huil, verspot wees en dan ook saam met my Gelowig te wees.

Wat Haar Vriende S

MyLaasteDans het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

MyLaasteDans moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.