Bosmeisie64Bosmeisie64

Bosmeisie64

55 – Nelspruit (Komatipoort), Mpumalanga, Suid-Afrika

ek is 'n skrywer - help my ons roman skryf!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit (Komatipoort), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Ram
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik, opreg, het 'n sagte hart. Ek is mal oor my kinders en hou van familiebande. Ek deel graag van my menswees maar ook van my oorvloed - hetsy dit 'n bakkie sop of 'n warm trui is. Ek het baie struikelblokke met my lustelose dog kalm ge-aardheid oorkom, weet hoe om op te staan uit diep diep seer maar ook hoe om te geniet van die natuur en geleenthede rondom my. Ek stap weg van konflik en ek sorg vir myself. Ek skryf dae en nagte om, hou van naaldwerk, scrapbooking, kamp, reis, en my grootste liefde - die wildtuin en kampvuurgeselsies onder die sterre. Ek is romanties! Ek was altyd 'n rabbedoe maar weet ook dat ek vrou is.

Haar Ideale Pasmaat

hy sal na my luister, my hart beskerm, my liefhe sonder voorwaardes en my in liefde lei. Ek sal graag saam met hom nuwe dinge wil ontdek en hy moet my kinders aanvaar, tekortkominge en al. Ek sal 'n ouma wees vir ons kinders se kinders, en verwag dat hy sal oupa wees vir my kleinkinders ook. Ek wil nie sy kinders se ma vervang nie, maar wil die geleentheid he om vir hulle goed te kan wees en hul respek he omdat ek vir hul pa sal lief en goed wees.
ek sal graag saam met hom reis en kamp, tuinmaak, dalk selfs begin TV kyk !

Wat Haar Vriende S

Bosmeisie64 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Branderplankry; Dans; Driekamp; Gimnastiek; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Rugby; Valskermspring; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters