Chani_78Chani_78

Chani_78

40 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons begin ons eie avontuur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 10 Mei 2019

Verander: 09 Maart 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan, baie lojaal en 'n "free spirit" wat gegrond is deur my familie en goeie vriende. Ek is reguit, eerlik met 'n baie klein hartjie en haat leuns. Avontuurlustig, aktief en geniet die buitelewe...son, see, berge, bos... is my "happy place". Lei aan 'n ewige 'Wanderlust' wat my gereeld stuur om nuwe plekke te gaan verken.

Hou van kos maak en ontspan graag saam met my vriende om 'n vuurtjie (en ja, ek kan vuur maak en braai ;-) ), met intellektuele geselskap

Lewe is kort, ons almal is hier op geleende tyd... make every day COUNT, because you only live once!!!

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na iemand wat my aanvaar en lief kan hÍ vir wie en wat ek is. Iemand om my lewensavontuur mee te deel. 'n Aktiewe man met goeie waardes, standaarde en sin van humor...ons moet saam kan lag en ook diep dinge kan gesels

'n Sterk persoonlikheid, tog sag, sensitief en rustig. Eerlikheid en goeie kommunikasie is van uiterse belang vir my. Leuns vernietig verhoudings!

Wat Haar Vriende SÍ

Chani_78 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Nuwe Era; Rock
Boeke:
Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
DokumentÍr; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Gholf; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Japannees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters