SteedsSoekendSteedsSoekend

SteedsSoekend

37 – Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

You only want to sleep with me, but I want to wake up with you......

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 01 Maart 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Visse
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pietermaritzburg (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n baie skerp sin vir humor.
Gemaklik in my vel en gelukkig met my kurwes (ek is nie n stok figuurtjie nie, en sal nooit een wees nie).
Ek is My 100% getrou.
Ek is baie gelukkig wat my werk aanbetref, en net so gemaklik om huisvrou te speel (ek sal nie my werk opgee om voltyds n huisvrou te wees nie). Ek waardeer my onafhanklikheid te veel om dit prys te gee.

Ek is nie desperaat nie. Ek is al vir meer as 3 jaar enkellopend en in geen haas om dit te verander nie. So kom ons sien maar wat hier te offer is.

Haar Ideale Pasmaat

VACANCY - BOYFRIEND

REQUIREMENTS:
- Christian
- Six pack that's in a cooler-bag (referring to your belly, not drinks)
- Non smoker
- Gentleman
- Humour (notice mine yet?)
- Manners
- Must love kids
- Faithful
- Honest
- Preference will be given to candidates that can LANGARM...

NOT INTO CASUAL SEX, ONE NIGHT STANDS OR FLINGS!!!!

Wat Haar Vriende S

SteedsSoekend het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke