Lalie0011Lalie0011

Lalie0011

36 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Cheers to whatever puts a smile on your face. :-)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 28 Februarie 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Noord-Amerika; Europa; AustralasiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ateïsme; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Life is short and genuine people are rare.

Ek is 'n introvert met 'n avontuurlistige, analitiese en uitgesproke siel. Die buitelewe en natuur is waar mens die naaste kom aan die waarhede van die lewe. Ek neem nie aanstoot oor 'n vuil grap nie en kan een van my eie ook uitdeel. Ek is onafhanklik maar defnitief nie 'n feminis nie. Sarkasme en 'n goeie debat / redenasie is 'n spicy kuns - bring it on!

I don't subscribe to guilt by inheritance or the idealistic views that life is a nice ride on a unicorn, hopping over rainbows, singing kumbaya and doing trust falls. I am a realist with definite un-Californicationized views on relationships and love.

Ek is ver van perfek af, maar ek is eenvoudig om te verstaan en is nie bang om jammer te sÍ as ek verkeerd was nie (dit gebeur selde tot nooit - maar as dit sou gebeur! Hahaha!)

Haar Ideale Pasmaat

Die meeste profiele is cookie-cutter, spiŽelbeelde van mekaar... Hoe goed iemand is, hoe cool hulle is, hoeveel fun hulle is... Yaaaawn! Ek stel nie belang in die fake beelde en maskers wat mense voorhou nie. Please fast forward the "honeymoon phase" where people pretend to be perfect. Die lewe is te kort om tyd te mors met mense wat moeite is. SÍ wat jy bedoel - en meer belangrik: bedoel wat jy sÍ. SÍ dit soos dit is en vat wat jy wil hÍ in die lewe.

Ek stel belang in wie jy regtig is en hoe gerus jy is met jou egte self. Ek soek 'n "beste vriend" - ja, okay - dis 'n clichť - daai "us against the rest of the world" tipe konneksie. LOL!! Maybe that's like searching for the Holy Grail or a leprechaun with his ass planted in a pot of gold. :-)

Dalk gaan dit oor die regte tyd, op die regte plek met die regte persoon - wie weet.

Wat Haar Vriende SÍ

Lalie0011 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Motorherstelwerk; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Jag; Kampering; Krygskunde; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport; Snorkelduik; Stap; Visvang; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Selfgeldend; Flankering; Intelligensie; Mag; Sarkasme
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters