VelcroVelcro

Velcro

57 – Sandton, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons word saam wys.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 31 Maart 2019

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Want saam met my is die lewe n avontuur, kan n reis vol pret en plesier wees, n reis sonder bagasie van die verlede, maar met die opwinding van nuwe ontdekking,romanse en veel meer. n Nuwe hoofstuk, waarvan ons die outeurs is, n storie wat ons eie is, vol verrassings,intriges, kaggelvuur-aande, braaivleisvure,sterligaande,herinneringe ,smeulende oomblikke,een wat ons self kan skryf en leef.

Sy Ideale Pasmaat

Passievol, eerlik, sonder fieterjasies(punteneurig), romanties, opwindend, intelligent, sien die lewe as n uitdaging, kan emosie wys en voel, kan rustig wees, van reis hou, romantiese plekke besoek, n beste vriend wees, smeulend op die regte tyd, bereid om jou self te gee, vir n hegte emosionele band(sowel as fisiese een).Uitdagend sonder om n rissiepit te wees, bereid om die lewe se"curveballs" saam te hanteer.

Wat Sy Vriende SÍ

Velcro het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Draf / Hardloop; Rugby; Skaak; Staptogte; Visvang
Kos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker