Sonvanger_68

51 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Kom help my om weer die son te vang!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n baie energieke en gesonde 51-jarige man wat iemand soek om saam met my die son te vang! Ek is reeds vir geruime tyd alleen en voel dit is nou weer tyd om die lewe voluit te geniet - hopelik saam met iemand baie spesiaal! Ek is eintlik 'n introvert maar is ongelooflik aanpasbaar en kan myself gemaklik handhaaf in groot groepe mense. Ek hou bykans van alles maar my ideale aand uit is 'n romantiese ete en fliek of sommer net by die huis braai en ontspan. Groot draw-back - sou iemand dalk in my belangstel sal hulle my moet leer dans as dit vir hulle belangrik is - ek is vrot daarmee! Ek haat snobisme en mense wat op ander neerkyk! Dit - in 'n 'nutshell' - is Sonvanger_68

Sy Ideale Pasmaat

Ek sou graag iemand wou ontmoet wat energiek en positief is sonder the veel 'baggage' uit die verlede. Wat bereid sou wees om my te aanvaar vir wie ek is; met wie ek kan PRAAT en net so belangrik - saam met wie ek kan LAG! Die lewe is maar deksels kort en ek wil dit graag voluit geniet saam met iemand spesiaal!

Wat Sy Vriende S

Sonvanger_68 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters